Redaksionele ervaring

Ek is lid van die stigters redaksie van The AAEEBL ePortfolio Review, die interne tydskrif van die American Association for Authentic, Experiential and Evidence-based learning. Tydens die proses vir die eerste uitgawe was ek betrokke as outeur, hersiener van 'n mede-outeur se werk en lid van die redaksie.

Navorsingervaring

Eie navorsing

Portuurevaluering

  • SATNT
  • Litnet
  • NRF
  • Teacher and Teacher Education - akademiese tydskrif van Elsevier

Navorsingsverwante werk

  • Na-doktorale genoot by Noordwes Universiteit (2013-2014)
  • Nadoktorale genoot by Unisa (2014-2015)
  • Onafhanklike navorser by Unisa (Nov/Des 2015, weer vanaf 11 Maart 2016)

 

Redaksionele komitee

  • Lid van stigtingsredaksionele komitee van AEPR, 'n nuwe aanlyn tydskrif vir e-Portefeuljes (1ste uitgawe verwag teen September 2016)

 

Onderwyservaring

Hoëronderwys

  • 2015 -  Onafhanklike navorser by Unisa
  • 2014-2015:  Nadoktorale genoot aan Unisa

  • 2013-2014:  NAdoktorale genoot aan Noordwes Universiteit

  • 1991-1996:  Senior lektor aan Vista Universiteit, Welkom kampus (Now part of CUT), verantwoordelik vir Statistiek vir B.Ed's, Opvoedkunde 1-3, Vakdidaktieke Geografie en Afrikaans en praktiese onderwys.

  • 1991-1996: Nasionale koördineerder vir vakdidaktiek Geografie

  • 1991-1996:  Organiseerder van Saterdagklasse vir onderwysers van die plaaslike gemeenskappe 

Departement van Basiese Onderwys

  • 1984-1986, 1989-1991: Vrystaat Departement van Onderwys, Afrikaans EAT (Grade 8-11), immigrant Afrikaans, Afrikaans Huistaa (Gr 8-11)

  • 1991-1996:  Sien Hoëronderwys

  • 1996-2008: Gauteng en Vrystaat Departement van Onderwys, Afrikaans (Gr 10-12), Geografie (gr 1- & 11), Sosiale wetenskappe (G r8-9), Rekenaarwetenskap (Gr 10), Koördineerde Goudveldse skole (Gr 9).

  • 2009-2011: Voltydse PhD student

  • 2012:  Ontwerp en ontwikkel Arend om die deurlopende professionele ontwikkeing van onderwysers te ondersteun