Is jy in die onderwys betrokke?

Alle onderwysers word vriendelik uitgenooi om by my netwerk vir onderwysers, beskikbaar by AREND.CO aan te sluit.

 

So maak mens:

  1. Gaan na http://aremd.co
  2. Voltooi die vorm onder sign up
  3. Kliek op die epos wat jy sal kry om die eposadres te bevestig
  4. Wag vir die epos wat jou inlig dat jy aanvaar is
  5. Tik jou eposadres en wagwoord in die boonste blou lyn in
  6. Geniet die leerrevaring terwyl jy terselfdertyd bewys van jou deurlopende professionele ontwikkeling skep 
  7. Om meer oor DPO (CPD) te wete te kom, gaan na ARENDSIG AKADEMIE CC